Successfully reported

La Belle Guest house

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jacolien H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. Lekker geslaap. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stylvolle elegansie. Ons kamer was pragtig. Ons het baie lekker gebly in La Belle gastehuis. Die eenheid was pragtig en ons was vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry P
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie mooi, sal beslis weer daar gaan bly. Vriendelik, baie goeie kliëntediens, netjies en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely stay in a beautiful, stately home. Warmly welcomed into a stately home. Room was comfortable and we were well looked after.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Luukse kamer met 'n bad en stort. Melanie se Gastehuis is lieflik! Wenner 2024 Beste Gastehuis in Bloem! Die bed slaap heerlik en met lugversorger en waaier kan jy besluit wat werk vir jou! Veilige parkering en 'n swembad. Baie skoon en netjies en baie aandag aan detail. Let wel: die GPS adres op die webtuiste is nie reg nie. Kontak Melanie vir 'n location pin of sit die adres in Maps.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons kon heerlik uitrus vir ons pad die volgende dag. Dit is 'n lushof. Ons het heerlik gebly. Die tuin is so pragtig en na 'n lang reis is dit net wat mens nodig het om goed uit te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absolute lafenis na lang pad. Heerlike veilige verblyf. Gasvrou se aanbeveling van restaurante was tops. Baie dankie vir die Nespresso-koffie in die kamer, was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Pragtige gastehuis. Luuks. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edna G
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2025

Heerlik warm geslaap in die winter. It has. Baie vriendelike ontvangs deur Melani. Mooi, knus en gerieflike kamer. Lieflike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Ons het lekker gebly, baie dankie. Ons het lekker gebly, baie dankie. Ons het ons klein handdoekies gebruik om rondom die stort op te droog nadat ons 3 gestort het, jammer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Eddie De Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0054b01a760e8e4b0cd47369228c6c319563ba6be9c399a457218cf087b83e82a6a80c319d287c8dfeeb7b980a6beff090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 62 Eddie De Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.081020220509 26.218617229293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang