La Belle Vue Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Ridge Road, Forest Hills Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Belle Vue Studio is 'n knus en bekoorlike selfsorg-vakansieateljee wat op die eienaar se perseel in die rustige Forest Hills, Kloof geleë is. Dit bied slaapplek aan 2 gaste wat rustige oornagverblyf soek.
Dié oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, broodrooster, ketel, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbank en 'n TV. WiFi word voorsien.
Die ateljeewoonstel is op 'n rif geleë wat 'n uitsig oor die kloof en 'n rustige atmosfeer bied. Die privaat binnehof het 'n braai-area en gaste het ook toegang tot 'n swembad wat met die hoofhuis gedeel word.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dominique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Ridge Road, Forest Hills Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Belle Vue Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Ridge Road, Forest Hills Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang