Successfully reported
+44

La Benroy

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Benroy Street, Flamwood, Klerksdorp, +2779, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Benroy is sentraal geleë in Klerksdorp en is ideaal vir sakereisigers, gesinsbesoekers of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van omliggende winkels, restaurante en ander geriewe.

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers wat geskik is om tot 8 mense te akkommodeer. Die gesinskamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, TV, DStv en 'n tee- en koffieskinkbord in.

Die Exclusive Kamer is smaakvol gemeubileer en beskik oor 'n koningingrootte-bed en slaapbank. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Dit beskik ook oor koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met DStv.

Die Standard-kamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis is in 'n stil, woonbuurt geleë, maar tog binne maklike bereik van hoofpaaie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Keithan M
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Nice and friendly stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Annezelle H
Gesin met tieners
5.0
Alles was net reg! Alles was net reg, Tuki het ons hartlik ontvang. Sal vir seker weer hier oornag.
Jul 2025
Chris L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lekker. Baie beslis en die uitleg van die kamer is baie goed beplan.
Sep 2024
Susan Y
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker en veilig. Vriendelike ontvangs en pragtige plekkie. As ek net een verandering sou aanbeveel, is dit die shower. Hy spuit baie lekker, maa...
Sien meer
Sep 2024
Dawid D
Besigheidsreis
5.0
Als wat ek nodig gehad het teen 'n goeie prys. Definitief lekker gebly, sal beslis aanbeveel.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Letichia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 20 Benroy Street, Flamwood, Klerksdorp, +2779, Noordwes
  • Gaste dink La Benroy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Benroy Street, Flamwood, Klerksdorp, +2779, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB9VUxWMmh0dKfGjfO47J3JdqBov6hQrOxrfpWWo2rWPYXuUWAv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 20 Benroy Street Flamwood +2779 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.85164 26.67129
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang