La Bianca
- Kapasiteit: 6 persone
 - Geen kinders onder 6
 - 
            
            
                Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 La Bianca, Baviaanskloof, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
 - Vanaf R3 350 per nag (plek vir 6)
 
Beskrywing
            La Bianca is 'n helder en ruim huis in 'n veilige kompleks in Houtbaai, 'n kusvoorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.
Die huis beskik oor drie slaapkamers en twee badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende slaapkamer met twee enkelbeddens ingerig is.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.
Gaste kan op warmer dae 'n verfrissende swem in die swembad geniet. Die eiendom is naby die strand, winkels en restaurante geleë. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Geoffrey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 La Bianca, Baviaanskloof, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
 - Gaste dink La Bianca het ’n goeie ligging
 
- Kapasiteit: 6 persone
 - Geen kinders onder 6
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 La Bianca, Baviaanskloof, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang