Successfully reported

La Capitaine

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Craig A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very nice and hospitable. Friendly host and staff. Enjoyed the breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Fantasties. Ons het regtig baie lekker gebly en die winkels en restaurante was in loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Baie dankie.

Timothy H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Welcoming and very nice! Rayno is an exceptional host! He was very welcoming and informative. We had to leave at 05:30 on Sunday. I informed Rayno that he didn't need to prepare breakfast, but he was kind and packed us food for the road. It was a 10 out of 5 experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Good afternoon and thank you so much. Have a great 2025.

Hayden F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik, skoon, gemaklik. Wat 'n heerlike, ontspanne paar dae! Reg op die waterfront met uitsig op die skuite in die oggend met ontbyt en die geluid van seevoëls in die aand op die stoep. Ons voel bevoorreg om hierdie juweel te kon ontdek. Dankie aan Ryno, ons gasheer, vir vriendelike ontvangs. Hy het uit sy pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Heerlike ontbyt elke oggend het ons bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Baie dankie en sterkte vir 2025

Heidi L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Beste kuiers op die stoep met 'n wonderlike uitsig oor die see. La Capitaine en ons gasheer was fantasties. Ons almal het heerlik gebly en die ontbyt elke oggend was uit die boonste rakke. Alles was skoon en netjies en niks het ontbreek nie, behalwe miskien 'n Nespresso masjien, maar dit het net bederfheid aan ons kant. Alles wat nodig was vir 'n heerlike, ontspanne verblyf was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ontspanning, rustigheid, gerieflik. Ons het vreeslik lekker gebly. Ontbyt elke oggend was heerlik. Die pragtige uitsig oor die see was 'n bonus. Ons kon stap na die restaurante in die straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Baie dankie en sterkte vir 2025.

Haylee S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ontbyt was verskriklik baie lekker en warm bedien met die mooiste uitsig. Lekker gebly, was vriendelik ontvang. Heeltemal veilig en het al ons verwagtinge oortref. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Baie dankie

Debbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome. We had an awesome stay. The host was the best we have had, he made sure we were comfortable and had what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Thank you and a blessed 2024.

T M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

La Capitaine het ons regtig verras met hul puik diens. Ons het heerlik gekuie. Ons was regtig verras met La Capitaine. Rayno, ons gasheer, het uit sy pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Hy was so vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en keurig voorberei. Met Kersdag het ons die lekkerste kospakkies vir ontbyt ontvang, asook kersfeesklappers. Wat ook 'n groot pluspunt was, wat ons nie voor die tyd geweet het nie, ons wasgoed is gewas, gestryk en weer netjies in ons kamers geplaas. Ons het regtig 'n wonderlike tyd by La Capitaine gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria A
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Good reception, service and security. The reception was very good, the host was very accommodating, secure area, friendly and excellent service. Will recommend other people to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Thank you and have a merry Christmas.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eureka Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Main Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75c9ef703e62f002224ab47a4c1e764c83a7f873453c1a920223a7da99b6bac37e325318822984bed3fbe8018902be78faae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 22 Main Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.010944223694 17.948923327758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang