La Capitaine
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Main Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Capitaine is sentraal geleë in Saldanabaai, naby alle geriewe. Ons stylvolle, gesofistikeerde verblyf is ook in die hartjie van die Kaap se Weskusstreek, naby Langebaan, Vredenburg en St. Helenabaai.
Verblyf word gebied in 7 eenhede wat slaapplek aan 16 gaste voorsien. Geriewe sluit wasgoedgeriewe, 'n privaat binnehof en braaigeriewe in.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek.
Aktiwiteite in die area sluit besienswaardighede, uitstappies in die buitelug, sweefski, windplankry, hengel en kajakvaart in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Eureka Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 63
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 22 Main Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink La Capitaine het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Main Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang