Successfully reported

La Casa Reyneke

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Charlotte M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlik geslaap met alles wat nodig is. Baie vriendelike ontvangs deur gasheer. Netjies en skoon akkommodasie met alles wat nodig was. Komplimentêre bederf was heerlik! 'n Klein sepie in die stort/by wasbak sal gaaf wees vir wanneer gaste seep vergeet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
La Casa Reyneke
Baie dankie vir jul kuier, kom gerus gou weer en 'n geseende 2026

Phillip L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic. Best ever, and the reception present tasted amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
La Casa Reyneke
Thank you so much, Phillip, for the awesome rating and detailed feedback. Please come visit us again real soon. Have a blessed year ahead and safe travels!

Bennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Above average value for money. Pleasant, informed by host regularly, friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Germaine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Oornag verblyf. Ons het een aand oorgeslaap. Die verblyf is skoon, netjies en veilig. Plek het alles wat 'n mens kan nodig kry. Die winkelsentrum is loopafstand van die verblyf met verskeie winkels en restaurante. Die eienaars is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Slegs oornag. Bed was gerieflik. Skoon en netjies. Ingerig vir slegs oornag gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
La Casa Reyneke
Goeie more Esther Baie dankie vir jou puik gradering, ja ons is slegs oornag verblyf. Baie dankie vir julle kuier, kom gerus gou weer en 'n Geseënde 2025. Groete

Engla L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal beslis weer daar oornag. Het baie lekker gebly. Plek is netjies en skoon. Eienaar het ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
La Casa Reyneke
Goeie more Engela Baie dankie vir die puik terugvoering en gradering. Kom kuier gerus gou weer en 'n geseende 2025. Groete

Allison L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Pleasant and clean and the owner was very friendly. One of my colleagues from Kroonstad stayed here. He said he had a pleasant stay and that the owners were very friendly. He would definitely stay here again if he is in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
La Casa Reyneke
Good morning Allison Thank you so much for the awesome rating and detailed feedback. Please come visit us again really soon and have a blessed 2025. Regards

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
La Casa Reyneke
Good morning Lebogang, Thank you so much for the awesome review and detailed feedback. Come visit us again real soon and safe travels. Regards

Michelle K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Die woonstel is skoon en netjies. Daar is WiFi en Netflix. Ja, beslis! Ons sal weer daar bespreek. Dis 'n baie oulike woonstel met 'n nice bankie om buite te sit en gesels en ontlaai. Die eienaars kan dalk net nog 'n waaier in die open plan sit vir die warm aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
La Casa Reyneke
Goeie middag Michelle Baie dankie vir jou kuier en voorstel van die waaier, ek waardeer opreg en gaan sommer vandag nog een kry, dankie vir julle kuier, kom gerus gou weer en 'n geseende 2025. Groete Les

Pierre Vd Westhuizen V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Aangenaam sal aanbeveel. Vriendelike ontvangs. Gasheer doen baie moeite om te kommunikeer en seker te maak verblyf is gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
La Casa Reyneke
Good day, Thank you so much for the awesome rating and detailed feedback. Please come visit us again real soon and have a blessed year. Safe travels. Regards,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Les Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Audrey Blignaut Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81cbd634cc56ee79ec86231edcde498960de699d1a41bd517255d28cb917854a800bf98cf6a28f0fd743555dcb7e20c2ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 50 Audrey Blignaut Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.107544 26.157692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang