Successfully reported
+10

La Casa Reyneke

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Audrey Blignaut Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Casa Reyneke is 'n privaat selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel in Langenhovenpark in Bloemfontein geleë is. Dit is ongeveer 900 m van inkopiewinkels en restaurante af.

Die knus eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV en 'n enkelslaapbank wat vir 'n kind geskik is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n geslote hek beskikbaar. Aandete is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Charlotte M
Saam met vriende
5.0
Heerlik geslaap met alles wat nodig is. Baie vriendelike ontvangs deur gasheer. Netjies en skoon akkommodasie met alles wat nodig was. Komplimentêre b...
Sien meer
Okt 2025
Phillip L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Best ever, and the reception present tasted amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Bennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Above average value for money. Pleasant, informed by host regularly, friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Germaine J
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag verblyf. Ons het een aand oorgeslaap. Die verblyf is skoon, netjies en veilig. Plek het alles wat 'n mens kan nodig kry. Die winkelsentrum is l...
Sien meer
Mrt 2025
Esther R
Saam met lewensmaat
5.0
Slegs oornag. Bed was gerieflik. Skoon en netjies. Ingerig vir slegs oornag gaste.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Les Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 50 Audrey Blignaut Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink La Casa Reyneke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Audrey Blignaut Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81cbd634cc56ee79ec86231edcde498960de699d1a41bd517255d28cb917854a800bf98cf6a28f0fd743555dcb7e20c2ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 50 Audrey Blignaut Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.107544 26.157692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang