La Cordier
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Vels Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Cordier bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Panorama, Kroonstad. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n klein groepie vriende óf 'n gesin wat deur die area reis.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. 'n Bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie met 'n yskassie en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het volle toegang tot die gedeelde swembad op die perseel waar gaste kan ontspan en son kan vang. Die eiendom het ook veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ockie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 3 Vels Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink La Cordier het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Vels Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang