La Corsica 7
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Beumont Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R720R648 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Corsica 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.
Die duplekswoonstel is op die grondvloer en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Al die slaapkamers is bo. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stapelbed vir 1 of 2 kinders onder die trappe. Die badkamer het 'n stort en 'n bad en 'n aparte toilet.
Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof, ketel, broodrooster en ander toebehore. Die sitarea het ’n Openview-dekodeerder. Indien gaste DStv verkies, kan hulle hul eie dekodeerder saambring (geen Explora-dekodeerders nie) Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die kompleks is net 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre en restaurante en dis naby ander geriewe aan die Suidkus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 414
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Beumont Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Corsica 7 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Beumont Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang