La Corsica 15
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beaumont Avenue, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 020 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Corsica 15 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede en geriewe in Margate kan verken.
Dié duplekswoonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad of 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die kompleks en die see.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, braai-areas en goedversorgde tuine. Veilige onderdakparkeerplek is ook in die kompleks beskikbaar.
Die kompleks is ook sowat 400 m vanaf Uvongo-strand en die pier, en 4 km vanaf Margate se hoofstrand geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 418
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Beaumont Avenue, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Corsica 15 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beaumont Avenue, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang