La Coscello
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38A Terrace Road, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Coscello is 'n privaat gastehuis, rustig geleë agter die hoofhuis in 'n privaat gedeelte van 'n pragtige tuin, in Edenvale.
Verblyf is beskikbaar in 6 gastesuites wat 2 volwassenes kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Die slaapkamers is elegant versier met baie gemaklike beddens, koninggrootte-, koningingrootte- of dubbelbed; en is ruim en sonnige kamers wat uitkyk oor 'n verbeeldingryk aangeplante tuin en bome op die skyline daarbuite. Die badkamers is en suite, met bad of stort opsies.
As jy hier is vir besigheid, 'n konferensie of opleiding, word gratis Wi-Fi aangebied en naby die OR Tambo Internasionale Lughawe. Geriewe sluit veilige parkeerplek, 'n aangewese rookarea en 'n rustige tuin met volop voëls in.
Vir gholfspelers wat van die beste gholfbane in Johannesburg wil ervaar, is die instansie 'n hanetreetjie vanaf Modderfontein en binne 'n 10 km radius van Glendower, Royal Johannesburg, Observatory, Houghton en die Wanderers gholfbane.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Cecelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 38A Terrace Road, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink La Coscello het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38A Terrace Road, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang