Successfully reported

La Crete Sands 1

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nell-marie R
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ideale plek om jou siel te vind. Ongelooflike uitsig! Mooiste verblyf met alles en meer wat jy nodig het. Ek kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
La Crete Sands 1
Hi Nell-Marie, baie dankie vir die baie mooi resensie, ek is so bly julle het julle verblyf in La Crete Sands no 1 geniet.

Hermanus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lovely and perfect. Lovely place with a great view of the beach and the sound of the waves that just instantly calms your mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
La Crete Sands 1
Hi Hermanus, I am so pleased you enjoyed your stay. Thanks for the great review.

Jurgens V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekende en ontspanne. Plekkie was skoon en netjies, see uitsig was pragtig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
La Crete Sands 1
Hi Jurgens, ek is bly dat julle julle verblyf in La Crete Sands no 1 geniet het.

Wayne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Comfortable stay with friendly staff and outstanding views. Great welcome by friendly staff, neat and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Baie lekker gebly. Lekker naby strand. Die woonstel is baie lekker, goed uitgerus en gerieflik met gemaklike toegang tot die strand. Gerrie was baie vriendelik en baie hulpvaardig. Ek stel voor dat daar 'n WhatsApp gestuur word deur die agent 'n dag voor die tyd, om gaste te herinner aan wat alles gebring moet word. Die feit dat daar 'n wasmasjien is, het regtig baie gehelp! 'n Behoorlike besem sal ook lekker wees, want die vloere raak vinnig klam en vuil en die skoppie is nie ideaal vir 'n hele vloer nie. Ek het gevoel ek moet al die breekware oorwas voor ek dit wou gebruik. Die borde het nie heeltemal skoon gevoel nie en die glase het merke gehad. Ek het ook die afdroograkkie met Handy Andy geskrop, want hy was regtig vuil en ek wou nie die skottelgoed daarop neersit nie. Die tuimeldroër gee elke nou en dan 'n error, so dit kan dalk net nagekyk word. Anders as dit was alles regtig skoon en netjies en ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Luzelle
La Crete Sands 1
Hi Christelle, ek is so jammer dat daar dinge is wat jou gepla het. Ons het tog gevra om ons te laat weet op die dag wat jy gearriveer het of daarna om ons asb in kennis te stel as iets nie na wense is nie, sodat ons dit dadelik vir jou kan regstel. Ons wil glad nie hê jy moet verontrief wees nie. Ek het met die skoonmaak mense gepraat en ook hulle gevra om 'n nuwe besem te koop. Ons sal ook die tuimeldroër laat nagaan.

Joey L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Uitsig alles wat jy nodig het, voel veilig. Ek sal definitief weer wil gebruik maak van La Crete Sands 1, fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker veilig en naby aan alles. Baie lekker gebly, rustig, lekker naby die see, kan stap en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Best one in a long time. It was wonderful. Dit not even want to leave home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
La Crete Sands 1
Hi Martin Ek is so bly julle het dit geniet. Luzelle

Francois F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie lekker dankie, sal definitief weer kom vir ons volgende vakansie. Die see-uitsig is fantasties van die stoep af en alles is by en rondom jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jene V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Baie lekker. En naby als. Ons het baie lekker gebly. Met aankoms was die woonstel nie so skoon nie. Daar was kos en lekkergoedpapiere onder die banke van vorige mense. En die vloer was vol hare. Die hoofslaapkamer se beddehoed het ook vreeslik gestink. Het dit die 2de dag gewas. Toe is dit reg. Die woonstel se eetgerei kort ook bietjie 'n opgradering. Van die goed is bietjie grillerig. Maar ons het lekker vakansie gehou. Steven is baie vriendelik. En buite is alles netjies. Skoon en veilig. Die ligging van die woonstel kan nie beter wees nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
La Crete Sands 1
Sjoe Jene, ek is vreeslik jammer om dit te hoor, ek sal dit definitief opneem met die mense wat skoonmaak, dis absoluut onaanvaarbaar. As jy ons laat weet het, sou ons alles kom regstel het. Ons sal altyd alles in ons vermoë doen om jou verblyf perfek te maak. Ons vra omverskoning dat dit jou ondervinding was, wees verseker dit is nie ons standaard wat ons offer nie. Kyk gerus na al ons ander resensies.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 150

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 010
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 010
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f30a4492525e53660d7243e73e2e0988dd2dcba0a563a0fdafb424ca5ef0d0a5103453286e93668a9643f24994eb9525b38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Beach Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833798705161 30.396336317026
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang