La Crete Sands 11
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2222 Uvongo Beach Road, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 010R808 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Crete Sands 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, Margate. Die kompleks is ideaal geleë naby Uvongo-strand en 'n entjie se ry vanaf ander geriewe.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens; hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer, toegerus met 'n bad.
Die goed toegeruste oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, en 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek en die sitkamer het lugversorging en 'n TV met DStv-sakepakket. Die leefarea beskik oor 'n skuifdeur wat na die patio oopmaak, waar gaste van die houtskoolbraaifasiliteit gebruik kan maak en lieflike see- en area-uitsigte kan bewonder.
Daar is 'n toegewyde motorhuis wat aan hierdie eenheid toegewys is, en 'n motorafdak vir 'n 2de voertuig om onder te parkeer. Die kompleks beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad. Boonop is die kompleks naby die winkels, restaurante, asook ander geriewe in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Luzelle Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 150
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 2222 Uvongo Beach Road, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Crete Sands 11 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2222 Uvongo Beach Road, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang