Successfully reported

La Cruize Guest House

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Anonieme gas
1 nag
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
1 nag
5.0
Aug 2025

Gerieflik veilig. Baie skoon, netjies en veilig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thato T
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Very lovely stay, kind of feels at home. Very lovely place to stay and also quiet. Checking in and out is very simple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lemley M
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Will stay again. Good. No complaints. A natural problem occurred but was resolved immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cornel B
Kort verblyf
4.4
Feb 2025

Nice and quiet. It was nice and quiet, not too busy. It was also cleaned every day. The place was also easy to get to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm M
1 nag
4.0
Apr 2025

Great. Whilst it was a short stay, the owner and staff were amazing. Spotless room and great value for any single traveller.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Inge K
1 nag
2.8
Aug 2025

Ontevrede. Die vrou wat veronderstel was om die sleutel vir die tegnikus te gee, was nie daar nie. Hy het toe die nommer op die webwerf gebel, en hy het toe gery om die sleutel te bring. Die vrou het intussen daar aangekom, hom gegroet en geloop (nog steeds nie gehelp nie). Is die gastehuis oop deur die week as mens 'n booking gemaak het, want dit lyk nie so nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Morgan N
1 nag
2.0
Mrt 2025

OK. Maar ook nie heeltemal OK nie. Die plekkie is goed geleë en was bekostigbaar. Maar daar was 'n paar probleme, bv. die skuideur was nie op sy spoor nie, die badkamer het nie 'n gloeilamp gehad nie en die kragproppe was op ongemaklike posisie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Fiona V
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Mei 2025

SWAKSTE DIENS OOIT. Eers toe ons die eerste nommer op die webtuiste se blad vir die gastehuis skakel, sê die dame ons moet weer later terugbel. Ná ons teruggebel het, het die eienaar van die gastehuis gesê sy foon was op laai. Ons het gesê ons is voor die gastehuis en wil asseblief inkom. Hy het geweier en gesê hy sien ons nie — ons is nie voor die gastehuis nie. Ons moes inderhaas dadelik ander verblyf soek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Moramorake Franz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 350
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 350
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Janssens Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669a084c5bd6f40ff3354ee5db84f1651943d228d39a11233c5d1725e5139f6e479703eab2fac98fb8d5f5c06225dab0807b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 1 mens 33 5 1 4 39 Janssens Street Dagbreek 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.959500238279 26.7379212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang