Successfully reported
+82

La Cruize Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Janssens Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R350 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

La Cruize Guest House bied gastekamers en is in die dorpie Welkom geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en geriewe kan besoek.

Verblyf by La Cruize Guest House bied 4 goed ingerigte kamers. Elke ligte en lugtige kamer het 'n privaat ingang en is vriendelik versier, en is ingerig met 'n gemaklike bed wat in luukse perkallinne versier is. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en beskik oor geriewe soos 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en aandete kan vooraf gereël word teen verskillende kostes. Die gastehuis spog met 'n goed versorgde tuin, 'n kristalagtige swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Juanita V
5.0
Gerieflik veilig. Baie skoon, netjies en veilig. Baie dankie.
Aug 2025
Thato T
5.0
Very lovely stay, kind of feels at home. Very lovely place to stay and also quiet. Checking in and out is very simple.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Anneke V
5.0
Baie aangename ervaring. Presies wat ek nodig gehad het vir my verblyf.
Mei 2024
Lemley M
4.6
Will stay again. Good. No complaints. A natural problem occurred but was resolved immediately.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Cornel B
4.4
Nice and quiet. It was nice and quiet, not too busy. It was also cleaned every day. The place was also easy to get to.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Moramorake Franz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 39 Janssens Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink La Cruize Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 350
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 350
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Janssens Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669a084c5bd6f40ff3354ee5db84f1651943d228d39a11233c5d1725e5139f6e479703eab2fac98fb8d5f5c06225dab0807b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 1 mens 33 5 1 4 39 Janssens Street Dagbreek 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.959500238279 26.7379212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang