Successfully reported
+30

La Dolce Vita

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Grysbok Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

La Dolce Vita is 'n knus selfsorg-vakansiehuis met see-uitsigte, geleë in Reebok, Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek langs die Tuinroete en is slegs 800 m van die strand en getypoele af.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 stapelbeddens vir kinders bevat. 'n Tweede badkamer het 'n bad en stort, en die oorblywende 2 badkamers is elk toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende toestelle sluit in 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n eetarea met ruim sitplek. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n houtdek met buitemeubels, braaigeriewe en pragtige see-uitsigte.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 60 Grysbok Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Grysbok Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57040fff4fc9a2bfa677a655f700d62fe02477a02671560856131bf605ced1739a4f880e7062cbd93986f7b538b9cade4f5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10) 60 Grysbok Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.0793465 22.1640493
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang