La Dolce Vita
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Clivia Road, Mountainside, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
La Dolce Vita is 'n kontemporêre eenheid met 'n privaat ingang wat op die grondverdieping van die eienaar se hoofhuis in Gordonsbaai is, waar die majestueuse berge en glinsterende see 'n betowerende agtergrond skep.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, kasspasie en 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n groot stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n dagbed vir kinders. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die eenheid lei na 'n privaat stoep met sitplek buite en bied 'n rustige atmosfeer in die tuin. Gaste kan hulself verdiep in die dorp se ryk geskiedenis, ontspan op die ongerepte strand van Bikini Beach, en nabygeleë besienswaardighede soos die Ou Hawe verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lorezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 34 Clivia Road, Mountainside, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink La Dolce Vita het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Clivia Road, Mountainside, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang