La Felicita Ocean View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Vanaf R3 430 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Felicita Serenity bied stylvolle verblyf in die hartjie van Somerset-Wes. Hierdie selfsorgwoonstel is ideaal vir 'n klein gesin of vriende.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met vier sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan buitelug-eet op die gemeubileerde patio geniet terwyl hulle die asemrowende uitsigte geniet. Boonop het gaste toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-areas en buitelug-eetplekke. Veilige parkeerplek is regdeur hul verblyf beskikbaar. Vir diegene wat die area wil verken, is Helderberg Natuurreservaat 4,9 km ver, en Vergelegen Wynlandgoed is 5,1 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang