Successfully reported

La Fontein Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Sarah N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie lekker gebly, rustige omgewing, vriendelike diens, baie netjies. Baie netjies, vriendelik ontvang, veilige omgewing, baie lekker gebly - sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
La Fontein Gastehuis
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer! Ons waardeer dit opreg.

Jacobus Johannes M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Was baie aangenaam. Baie goeie en vriendelike diens. Lekker gebly. Kan asb. net 'n waaier voorsien, andersins puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Madi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Lovely stay, but not great value. The unit was beautiful, clean, and well-presented, but I was a bit disappointed with the overall value. There was no air conditioning, heater, or electric blanket, which we expected given the higher price point compared to other units in the area. On our last night, the electricity went out around 1am and didn’t come back on. We reported it at 6am, and while it was promptly acknowledged, it still wasn’t resolved by the time we checked out early at 8am to find warmth and coffee elsewhere. The service was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Koedoe Crescent, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0f18539e399e93054a0c52708f3ec6e0409332885545065de270b52c7b860111b983e79fd9fe0748a9002c75304ab331b74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 10 Koedoe Crescent La Provance 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.249380174685 28.312496125074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang