Successfully reported

La Frans Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Thatayaone S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Excellent stay. Excellent and very convenient. Location is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morah-leigh P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Relaxing, comfortable, clean, friendly, great vibe. Was a lovely stay! Bottled water or water that is filtered to be provided would be great. Feel like that's a standard. Other than that, it was absolutely perfect! If you are a light sleeper, be aware the highway is nearby; for us, it wasn't too bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arend H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We truly enjoyed the unrushed overnight stay. La Frans is a real gem offering true value for money, and although situated in a quiet and tranquil area, it is also within walking distance from all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongiwe N
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Perfect. It is a beautiful place and very comfortable beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Babsie G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2025

Netjiese, skoon verblyf met vriendelike diens. Die eenheid was baie netjies, skoon en goed toegerus. Baie vriendelike diens en die ontbyt was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esther
La Frans Guest House
Babsie, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was vir ons heerlik om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Babsie G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2025

Clean, well-furnished units with friendly staff. Very friendly staff. Perfectly clean units and well-furnished. The breakfast was tasty and well prepared and more than enough for the average person. I can recommend La France.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanchen V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2025

Gerieflik. Baie gemaklike gastehuis en verblyf, net moeilik om met waentjie te parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esther
La Frans Guest House
Hanchen, baie dankie vir jou kommentaar. Ons het dit ter harte geneem en die ingang vergroot. As jy weer kom kuier, behoort dit baie makliker te wees. La Frans Groete

Sagin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, mooi en definitief die moeite werd. Baie mooi en stil plekkie. 'n Baie lekker wegbreek van die huis en was ook ontvang deur behulpsame en vriendelike mense. Ek sal La Frans Guest House aanbeveel aan enige iemand. Ons sien hulle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag
5.0
Apr 2024

Skoon, netjiese verblyf met vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
La Frans Guest House
Herman, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was vir ons baie lekker om julle hier te hê.

Hanchen V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2024

Meer as voldoende. Lekker gebly, baie gasvry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Maranta Avenue, Karenpark, Pretoria, 0118, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f2c4b27978f12d473544d6cd5f80206e1c0999b86b6deef297d17ec229431b7c8b7a05239eac3ccc1e7adf961f2ab6a924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 28 Maranta Avenue Karenpark 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.666670386736 28.114750139426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang