Successfully reported
+32

La Frans Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Maranta Avenue, Karenpark, Pretoria, 0118, Gauteng
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

La Frans Gastehuis is in Akasia, 'n kompleks van voorstede noord van Pretoria, geleë. Die Gastehuis is net 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede soos die skilderagtige Pilanesberg-wildreservaat en Lost City.

Verblyf word gebied in 5 ruim en suite-slaapkamers met privaat ingange. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Hulle beskik ook oor 'n platskerm-TV en Open View-kanale. Daar is 'n verwarmer en waaier vir gaste om te gebruik. Twaalf kamers het lugversorging. Daar is 'n gemeenskaplike buitekombuis vir alle gaste, vergesel deur 'n bankie en tafel vir tot 16 mense. Die kombuis is toegerus met 'n gas/elektriese stoof en oond, mikrogolf, yskas, breekware en eetgerei.

Daar is ook 'n eenslaapkamer-selfsorgkothuis wat geskik is vir twee mense. Die kothuis het 'n slaapkamer, badkamer en oopplan-kombuis en -sitkamer.

Ontbyt word op versoek bedien onder die grasdak wat oor die dek en braaigeriewe uitkyk. Gaste het ook toegang tot die swembad. Die eiendom beskik ook oor 'n speelkamer met 'n pooltafel en veerpyltjiebord

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Thatayaone S
5.0
Excellent stay. Excellent and very convenient. Location is perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Morah-leigh P
Saam met vriende
5.0
Relaxing, comfortable, clean, friendly, great vibe. Was a lovely stay! Bottled water or water that is filtered to be provided would be ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Arend H
Saam met lewensmaat
5.0
We truly enjoyed the unrushed overnight stay. La Frans is a real gem offering true value for money, and although situated in a quiet an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sagin P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi en definitief die moeite werd. Baie mooi en stil plekkie. 'n Baie lekker wegbreek van die huis en was ook ontvang deur behulpsame en vrie...
Sien meer
Nov 2024
Herman V
5.0
Skoon, netjiese verblyf met vriendelike diens. Sien sterre.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 28 Maranta Avenue, Karenpark, Pretoria, 0118, Gauteng
  • Gaste dink La Frans Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Maranta Avenue, Karenpark, Pretoria, 0118, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f2c4b27978f12d473544d6cd5f80206e1c0999b86b6deef297d17ec229431b7c8b7a05239eac3ccc1e7adf961f2ab6a924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 28 Maranta Avenue Karenpark 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.666670386736 28.114750139426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang