Successfully reported

La Gard House on the Knysna Heads

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Arrie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Great value for money. We will definitely be back. Clean, comfortable, fully equipped/furnished with everything you need, great location, quiet neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, mooi en lekker! Gerieflike huis met alles wat nodig is en met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

La Gard is 'n ideale huis om 'n rustige, ontspanne kuier te geniet! Baie lekker en ruim woning!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Sal dit elke keer gebruik en die bostaande saam neem. Ja, baie lekker. Daar is net nie braaibakke nie en ook nie 'n ketel vir die gasstoof nie as die krag af is nie. Ook kort daar 'n stoker vir die braai om die kole te krap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Dit is 'n baie goeie plek om te bly en ek sal nog mense verwys. Ons was 4 single mans en ons het elkeen 'n kamer gehad en ons gaan dit weer boek vir volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Fantasties!!!! Dit was ongelooflik lekker!. Ons het so lekker gebly daar. Die huis is stunning en het so 'n mooi uitsig! Ons sal definitief weer gaan kuier! Ons wou nie huis toe kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieve T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Stunning - beste verblyf ooit. Ons het nooit gedink ons sal dit kan bekostig om in so 'n stunning eenheid te bly nie - die kostes is billik maar die uitsig ongelooflik 'n mens kan dit nie in woorde beskryf nie - eenheid is baie ruim en skoon met als en meer wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2022

Baie luukse en netjiese eenheid. Beddens in slaapkamers is super lekker om op te slaap. Paulina, die skoonmaker, was so vriendelik en behulpsaam. Rustige atmosfeer en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

A luxury spot where you can kick back and rest. We were 2 couples that stayed a week and the space is really sublime. The huge garden and multiple bathrooms are excellent. We braaied almost every night on the massive deck that has a view to die for. This house is a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Lovely, peaceful place to stay with beautiful views! Beautiful spacious house! The view from the balcony is spectacular, especially for us who are avid bird watchers. I would recommend this place for a peaceful getaway. I would definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b159668b0649b334c7b9ca2fc07da955f87a1d9bbc0ff36f1607d460765e2b625ddf93bd0f6e08496e601ade7b3fd43f26a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 12 George Rex Drive The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075995489963 23.063036441803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang