Successfully reported
+13

La Gard House on the Knysna Heads

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Gard House on the Knysna Heads is 'n drieslaapkamerhuis met 'n ongelooflike uitsig oor Knysna se strandmeer. Daar is 'n paadjie oor die pad wat toegang tot die strand en East Head Cafe op die Knysnakoppe bied.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, stoele en 'n sitarea met 'n TV en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.

Die perseel het vermaakareas, veilige parkeerplek en 'n privaat tuin.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 12 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Gard House on the Knysna Heads het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b159668b0649b334c7b9ca2fc07da955f87a1d9bbc0ff36f1607d460765e2b625ddf93bd0f6e08496e601ade7b3fd43f26a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 12 George Rex Drive The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075995489963 23.063036441803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang