La Gracia B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa Street, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Gracia B&B is in Vanrhynsdorp geleë en bied die perfekte oornagverblyf vir reisigers in hierdie bekoorlike plaasdorpie wat langs die Troe-Troerivier geleë is.
Verblyf word gebied in 4 rolstoelvriendelike kamers, al die kamers met 'n en suite-badkamer kompleet met 'n stort, toilet en wasbak, en een aparte badkamer met 'n bad, toilet, stort en wasbak. Die lugversorgde kamers beskik ook oor 'n kas, 'n TV met Openview en komplimentêre WiFi-toegang. Boonop kan gaste die gerief van tee- en koffiemaakgeriewe geniet.
Soggens kan gaste 'n heerlike ontbyt geniet wat op die perseel bedien word. La Gracia B&B bied ook 'n knus gemeenskaplike sitkamer en eetarea. Verder bied die perseel veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Mimosa Street, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Gaste dink La Gracia B&B het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa Street, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang