Successfully reported

La Grande Maison

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anet J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Juweel in Ermelo! Ons het heerlik gekuier by La Grande Maison. Die kamers en tuine is pragtig en die beddens gemaklik. Uitsonderlike ontbyt, dankie Abe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ek sal beslis La Grande Maison aanbeveel vir enige iemand wat Ermelo besoek. Ons het ’n baie aangename verblyf gehad – pragtige B&B, uitstekende diens, ’n warm, verwelkomende atmosfeer en Abe se ontbyt was uit die boonste rakke. Sal beslis weer kom kuier! Baie dankie Abe en span!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Perfek! Baie lekker tuisgegaan! Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Die beste ooit in Ermelo en elders. Pragtige, gerieflike, skoon en netjiese plek, met fantastiese, vriendelike en hulpvaardige eienaar en eggenote.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jezelle V
1 nag
5.0
Jun 2025

Baie dankie vir jou gasvryheid - ons het heerlik gebly! Ek en my dogter het heerlik gebly! Baie dankie vir 'n heerlike ontbyt! Die tuin en blyplek is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Styl, warmte en gasvryheid! Ons het so tuis gevoel. Gevoel van warmte en gasvryheid! Pragtige huis. Dis 'n 100 jaar oue huis met styl! Beste ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Die hele plek is asemrowend! Fantastiese plek! Vir seker waar ons weer en weer sal bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xavier P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Warm persoonlikheid en skoon. Was skoon en netjies met alles wat nodig is vir 'n oornag slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Loved this place, I'll be back. I stayed over at this stunning guest house on a recent business trip and was very impressed. I am an artist by occupation (live wedding painter), and was absolutely thrilled to see that the room and main house were filled with the most beautiful artworks - this made me feel right at home to be surrounded by art. The service was exceptional, and the hosts are very friendly and welcoming. The decor is lovely, with attention paid to the finest details. The gardens are well established and maintained, and there are beautiful oak trees that are well over a century old. Unfortunately, the oak trees do shed a few occasional acorns on the roof, which was a bit noisy at night, but the rest makes up for it. I will definitely stay here again. Thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

'n Pragtige statige huis. Die gastehuis is keurig ingerig, 5-ster verblyf! Beslis, sal weer daar oorbly. Abe is 'n uitstekende gasheer! Die ontbyt was voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Abe
La Grande Maison
Dankie, Alma. Was 'n groot voorreg. Dis altyd 'n plesier as die gaste ook groot is soos julle was. Sien uit om weer te sien. Warm groete uit Ermelo. Groete, Abe.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Klein Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ccd959ce7a88eba831c45b3aec1181f15b14615200317e6cef5e4ecc36faf70705de1194d269247ab41aef9ac659984ef61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 68 Klein Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.5145162 29.9944447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang