Successfully reported
+18

La Grande Maison

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Klein Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Grande Maison in Ermelo bied gerieflike oornagverblyf, perfek geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die eiendom spog met drie pragtig ingerigte kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Gaste kan knus beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange verwag. Verder is al die kamers toegerus met gratis WiFi, 'n lessenaar, 'n TV met DStv-kanale en 'n tee- en koffieskinkbord.

Die eiendom se welige tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, terwyl 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n gedeelde kombuisie met verhit-en-eetgeriewe beskikbaar is vir gaste se gerief. Hierdie eiendom word nie deur kragonderbrekings geraak nie, aangesien dit deur sonkrag aangedryf word.

As jy belangstel om die area te verken, bied Ermelo CBD 'n verskeidenheid winkels, restaurante en kafees waar jy kan ontdek, eet en ontspan. Met veilige parkeerplek vir jou voertuig wag 'n rustige nagrus in Ermelo op jou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anet J
Gesin met tieners
5.0
Juweel in Ermelo! Ons het heerlik gekuier by La Grande Maison. Die kamers en tuine is pragtig en die beddens gemaklik. Uitsonderlike ontbyt, dankie Ab...
Sien meer
Okt 2025
Therese E
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal beslis La Grande Maison aanbeveel vir enige iemand wat Ermelo besoek. Ons het ’n baie aangename verblyf gehad – pragtige B&B, uitstekende diens...
Sien meer
Aug 2025
Christine D
5.0
Perfek! Baie lekker tuisgegaan! Ontbyt was heerlik.
Aug 2025
Mike E
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste ooit in Ermelo en elders. Pragtige, gerieflike, skoon en netjiese plek, met fantastiese, vriendelike en hulpvaardige eienaar en eggenote.
Jun 2025
Jezelle V
5.0
Baie dankie vir jou gasvryheid - ons het heerlik gebly! Ek en my dogter het heerlik gebly! Baie dankie vir 'n heerlike ontbyt! Die tuin en blyplek is ...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 68 Klein Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink La Grande Maison het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Klein Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ccd959ce7a88eba831c45b3aec1181f15b14615200317e6cef5e4ecc36faf70705de1194d269247ab41aef9ac659984ef61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 68 Klein Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.5145162 29.9944447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang