Successfully reported
+18

La Grande Maison

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Klein Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Grande Maison bied gerieflike oornagverblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die verblyf spog met 3 pragtie eenhede, wat elk hul eie en suite-badkamer het. Daar is knus beddens, sagte duvets, skoon linne en 'n privaat ingang. Ekstra geriewe sluit gratis WiFi, 'n lessenaar, 'n TV met DStv-kanale en 'n tee- en koffieskinkbord in.

Die verblyf het lowerryke tuine, 'n gemeenskaplike sitarea en 'n gedeelde kombuisie met verhit-en-eetgeriewe. Dié verblyf maak van sonkrag gebruik en gaste word dus nie deur kragonderbrekings geaffekteer nie.

Vir gaste wat die area wil verken bied die Ermelo sakekern 'n verskeidenheid winkels, restaurante en kafees. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anet J
Gesin met tieners
5.0
Juweel in Ermelo! Ons het heerlik gekuier by La Grande Maison. Die kamers en tuine is pragtig en die beddens gemaklik. Uitsonderlike ontbyt, dankie Ab...
Sien meer
Okt 2025
Therese E
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal beslis La Grande Maison aanbeveel vir enige iemand wat Ermelo besoek. Ons het ’n baie aangename verblyf gehad – pragtige B&B, uitstekende diens...
Sien meer
Aug 2025
Christine D
5.0
Perfek! Baie lekker tuisgegaan! Ontbyt was heerlik.
Aug 2025
Mike E
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste ooit in Ermelo en elders. Pragtige, gerieflike, skoon en netjiese plek, met fantastiese, vriendelike en hulpvaardige eienaar en eggenote.
Jun 2025
Jezelle V
5.0
Baie dankie vir jou gasvryheid - ons het heerlik gebly! Ek en my dogter het heerlik gebly! Baie dankie vir 'n heerlike ontbyt! Die tuin en blyplek is ...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 68 Klein Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink La Grande Maison het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Klein Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ccd959ce7a88eba831c45b3aec1181f15b14615200317e6cef5e4ecc36faf70705de1194d269247ab41aef9ac659984ef61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 68 Klein Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.5145162 29.9944447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang