La Gratitude 8
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 89 Dorp Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R5 991 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Gratitude 8 is perfek geleë in Dorpstraat en bied sentraal geleë verblyf in Stellenbosch, Wes-Kaap. Die eenheid is binne 'n veilige 5 minute stap van alles wat die dorp bied, insluitend die Universiteit Stellenbosch, die Botaniese Tuine en die Coetzenburg Atletiekstadion. Gaste sal ook maklike toegang tot nabygeleë winkels, kroeë en plaaslike restaurante geniet.
Hierdie ruim eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die tweede badkamer toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-woonstel sluit 'n sitkamer, kombuis en privaat patio in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof, terwyl gaste kan ontspan op die gemaklike rusbank in die sitkamer.
Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en 'n TV. Veilige parkering en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. Die tuin beskik oor aanloklike bankies en sambrele vir skaduwee, sowel as 'n heerlike buitestort om af te koel op warm dae.
Doendinge in die omgewing sluit in wynproe, begeleide staptogte, bergfietsry, fietsry en tennis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bernard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 89 Dorp Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink La Gratitude 8 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 89 Dorp Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang