Successfully reported

LA Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carinde V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Gemaklik en gerieflik. Heerlik geslaap. Ons het in die oopplan familie kamer gebly op die tweede verdieping. Baie lekker king size bed en twee gemaklike enkelbeddens. Die diens was ook baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ons sal beslis weer kom! Dit was heerlik! Wonderlike en vriendelike diens. Skoon, netjies en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vriendelike en netjiese plek - sal weer daar bly enige tyd. Dit is waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Will recommend. Lovely quiet neighbourhood. Garden setting, tranquil surroundings. Excellent full breakfast on request.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
LA Guesthouse
Baie dankie vir jul ondersteuning en 'review'.

Kriek S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Vriendelike aankoms en dit was baie lekker. Baie dankie. Vriendelik en bedagsaam. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlik gesellig. Was heerlik, sloom en netjies. Dorp was sonder elektrisiteit, maar huis het solar, so het warm water gehad en kon alles doen wat ons wou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Selfde as bo. Skoon en netjies, maar daar word nie voorsiening gemaak vir ekstra waaiers nie. Daar is geen aircons nie en dit is baie warm waar twee kamers net een waaiers gekry het. Dalk miskien iets daaraan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charne N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Vriendelike ontvangs. Plek is vroeg netjies gemaak, en word mooi opgepas. Dit was aangenaam. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Vriendelike dame. Baie skoon en netjies. Alle basiese vereistes is aan voldoen. Ons het laat daar aangekom. Na 8 die aand eers. Die dame het vir ons gewag en ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
Kort verblyf
4.2
Jul 2023

Diens was puik en kamers skoon en netjies. Sal die gastehuis gerus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Market Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwMTMwMTQ5LWMxYzktNDg2OS1hM2VlLTFhZDI5NzhhZjY5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 3 Market Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.995207554315 30.797628164291
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang