Successfully reported

La Hacienda

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rosali M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great stay. One night stay with my spouse. Beautiful accommodation with a friendly host. The accommodation has everything you need for a comfortable stay. I will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige eiendom en ruim, beslis waarde vir geld! Verblyf was uit boonste rakke. Stil, veilige omgewing. Baie netjies en ruim, ideaal vir pare. Elizabeth is 'n baie aangename gasvrou, die beddens is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige veilige eiendom en omgewing, waarde vir geld. Goeie kommunikasie! 'n Stukkie hemel op aarde! Ek en my seun het verblyf terdeë geniet, jammer ons kon nie langer bly nie. Eienaars baie vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel D
1 nag
5.0
Nov 2024

Lieflike plekkie vir 'n geseënde tydjie. Vir die lekkerste lekker oorslaap plekkie, perfek vir 'n wegbreek van die gewoel van die alledaagse lewe! Die plaaslewe-vrede is tasbaar met kraakvars beddegoed, luukse egte houtvloer wat merkwaardig voel onder die voete en voëltjiesang saam die stilte. Regtig 'n wonderlike plekkie, mens vergeet skoon jy is nog in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Dancing Duel, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d173d661578086afe6e62e9d6362209785beb6e07d6191dffe9ab6da31ea005a50fe92d39aa9d43d5a432d47a738031641f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 5 Dancing Duel Mooikloof 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.842165818826 28.328489825795
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang