Successfully reported
+17

La Hacienda

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Dancing Duel, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Hacienda is 'n ruim eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Mooikloofs. Dit is op 'n veilige perdelandgoed met 'n egte plaasgevoel, en is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of sakereisiger.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 2 enkelbeddens, en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, en daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan rustig stap na die nabygeleë perdestalle, of 'n kort entjie ry om langs die dam te ontspan, te gaan stap of 'n potjie Padel te speel.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rosali M
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. One night stay with my spouse. Beautiful accommodation with a friendly host. The accommodation has everything you need for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Deirdre S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige eiendom en ruim, beslis waarde vir geld! Verblyf was uit boonste rakke. Stil, veilige omgewing. Baie netjies en ruim, ideaal vir pare. Elizab...
Sien meer
Mrt 2025
Deirdre S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige veilige eiendom en omgewing, waarde vir geld. Goeie kommunikasie! 'n Stukkie hemel op aarde! Ek en my seun het verblyf terdeë geniet, jammer ...
Sien meer
Mrt 2025
Ronel D
5.0
Lieflike plekkie vir 'n geseënde tydjie. Vir die lekkerste lekker oorslaap plekkie, perfek vir 'n wegbreek van die gewoel van die alledaagse lewe! Die...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Dancing Duel, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink La Hacienda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Dancing Duel, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d173d661578086afe6e62e9d6362209785beb6e07d6191dffe9ab6da31ea005a50fe92d39aa9d43d5a432d47a738031641f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 5 Dancing Duel Mooikloof 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.842165818826 28.328489825795
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang