Successfully reported

La Loggia B&B

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Alida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ingried en personeel baie vriendelik en behulpsaam gewees. Goeie ligging. Home away from home. Personeel baie behulpsaam. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Excellent and affordable. It was only one night, but the accommodation was excellent. Breakfast was also very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly R
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2025

Enjoyable. The staff was friendly and accommodating. The installation has a family room but no baby facilities. This could be a room for improvement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bernie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Good and bad. Enjoyed our stay. Lovely room. Enjoyed breakfast. The downside was the stairs for older folks. Parking space was limited (crunched my car on a rock).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zelma H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2023

Vir sakereise, ja, sal ek hulle aanbeveel, maar vir vakansie nee. Eerstens het ek nie die Executive kamer gekry wat ek bespreek het nie, maar is oorgeskuif die volgende dag na die Executive kamer. Die kamers is skoon, maar het baie ou meubels en dekor, die bed in die Executive kamer is ook deurgeslaap. Mooi sea view, op die foto's lyk dit of jy amper op die strand is, veral as jy nog nooit in Umhlanga was nie, maar dit is 4 km weg van die strand. Die ontbyt was baie lekker en die die staf is baie vriendelik en behulpsaam, maar vir die geld wat jy betaal per nag voel ek dit is nie die moeite werd nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anel S
1 nag
1.4
Mei 2023

Was nie beïndruk nie. Het 'n kamer met 'n see-uitsig bespreek en ook daarvoor betaal. Kamer met see-uitsig, soos geadverteer op webtuiste is misleidend.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Leonie W
Kort verblyf
2.6
Nov 2021

It was okay, but I will not stay there again. The parking space is very limited and narrow. The property needs TLC, the shower had mildew on the outside, linen is torn and must be replaced. Aircon in the room needs service, on 19 it leaked water onto the bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Tercia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

I had a very good time staying @ La loggia. My kids enjoyed themselves. The staff was very friendly and the breakfast was also divine. I will definitely book in to stay there again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
La Loggia B&B
Good afternoon, Thank you so much for the lovely review. Hopefully we will see you in the future. Ingrid Gelman and team.

Theo E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Goeie waarde vir geld. Die geriewe is uitstekend en die ligging is ideaal vir enige tipe aktiwiteit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Feb 2020

Good hostess, no issues. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Herrwood Drive, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e8ac97efc0633bfd2a1b488fb869197ab877fa98371330fa64c3cf3233ce8ab5799da02d65c1071c91b07e910d9f5e3fb63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 39 5 1 4 57 Herrwood Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.711581960429 31.083406805992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang