Successfully reported
+29

La Maison Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Naested Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Maison Cottage is op die gashere se perseel in die hartjie van Nxuba (Cradock) geleë en bied selfsorgverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en toeriste.

Hierdie ruim eenslaapkamer-eenheid is smaakvol gemeubileer en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n instapstort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n induksiestoofplaat, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sit- en eetarea, asook 'n TV met DStv en Netflix. Twee matrasse vir slegs kinders is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Die eenheid maak oop op 'n privaat patio wat oor die welige tuin en die gedeelde swembad uitkyk. Boonop word gaste gratis Wi-Fi aangebied. Beide die slaapkamer en die leefarea spog met lugversorging, terwyl elektriese komberse beskikbaar is vir die koue Karoo winternagte. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en onderdakbraaigeriewe op die perseel.

Die eiendom is gerieflik naby winkels, restaurante en plaaslike doendinge geleë. Gaste kan ook 'n verskeidenheid natuurlike en historiese besienswaardighede in die area verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Vera L
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie aan Ilze en Altus. Wat 'n wonderlike, pragtige plek. Dankie aan Ilze en Altus. Wat 'n wonderlike, pragtige plek. Julle sal my beslis weer sien....
Sien meer
Sep 2025
Henk R
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Ja. Aangename verblyf.
Aug 2025
Sanet K
Gesin met tieners
5.0
Pragtige en gerieflike cottage. Wat 'n pragtige en gerieflike cottage! Altus is die perfekte gasheer en ons het dadelik tuis gevoel. Ten spyte van die...
Sien meer
Aug 2025
Nadia B
5.0
Veilig, ontspanne fantasties! Ek kan sien waarom La Maison Cottage 'n 5 uit 5 resensie kry keer op keer. Altus laat mens sommer met die intrapslag bai...
Sien meer
Mei 2025
Zane O
Gesin met tieners
5.0
Lovely. La Maison is a charming and lovely place to stay at. It has all the amenities you need to make you feel at home. Absolutely cle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Naested Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink La Maison Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Naested Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf7b136be3ef3adeccab9b30a484d00d66817fc3b47dbd9676c6c9bd615493af0591e8aee1576c159c87a63e80d2e0c36569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 1 Naested Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.166670255864 25.621921718697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang