La Mancha
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Cliff Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Mancha is in die kusdorpie Southbroom geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Mediterreense styl omring deur welige groen plantegroei. Die huis is net 7 minute se stap vanaf 'n ongerepte, 3 km lange troeteldiervriendelike strand geleë.
Die vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n ekstra lengte koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed.
Daar is onbeperkte vesel-WiFi, 'n groot TV met premium DStv-kanale, Disney+, Prime en Netflix. Die hoofslaapkamer en leefarea het lugversorging.
'n Oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke en 'n buite-eetarea met 'n 6-sitplektafel. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n oond, eetgerei en breekware. Hierdie huis is ook toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
'n Groot onderdakstoep buite bied verskillende sitplekopsies, 'n pizza-oond en 'n ingeboude braai. Die patio lei na die grasperk en 'n unieke tropiese tuin met 'n sonverhitte rotspa. Gaste is welkom om te versoek om hul troeteldiere saam te bring. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 10 Cliff Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Mancha het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Cliff Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang