Successfully reported

La Merveille Akkomodasie

Selfsorg
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir tot 3 gaste en is ingerig met 3 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, noodsaaklike eetgerei en breekware, en 'n gemaklike sitarea. Gaste het maklike toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Braai
Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Strykyster
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat slegs gaste met 'n bevestigde bespreking toegang tot die kamers gegun sal word.
Aangesien ons ook 'n geleentheidslokaal is, kan af en toe harde musiek tot 24:00 gehoor word.
Die kothuise is aan die agterkant van die eiendom geleë en bied 'n rustige en privaat omgewing vir 'n ontspanne verblyf.
Troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël met die gasheer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir tot 3 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. 'n Enkelslaapbank bied ekstra slaapplek vir een gas. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, noodsaaklike eetgerei en breekware, en 'n gemaklike sitarea. Gaste het gerieflike toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Strykyster
Strykplank
Stoomstrykyster
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat slegs gaste met 'n bevestigde bespreking toegang tot die kamers gegun sal word.
Aangesien ons ook 'n geleentheidslokaal is, kan af en toe harde musiek tot 24:00 gehoor word.
Die kothuise is aan die agterkant van die eiendom geleë en bied 'n rustige en privaat omgewing vir 'n ontspanne verblyf.
Troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël met die gasheer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, noodsaaklike eetgerei en breekware, en 'n gemaklike sitarea. Gaste het gerieflike toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Draagbaar
Braai
Buite
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Buite
Ketel
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Rook toegelaat
Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Draagbaar
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat slegs gaste met 'n bevestigde bespreking toegang tot die kamers gegun sal word.
Aangesien ons ook 'n geleentheidslokaal is, kan af en toe harde musiek tot 24:00 gehoor word.
Die kothuise is aan die agterkant van die eiendom geleë en bied 'n rustige en privaat omgewing vir 'n ontspanne verblyf.
Troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël met die gasheer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir tot 3 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, noodsaaklike eetgerei en breekware, en 'n gemaklike sitarea. Gaste het gerieflike toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Braai
Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat slegs gaste met 'n bevestigde bespreking toegang tot die kamers gegun sal word.
Aangesien ons ook 'n geleentheidslokaal is, kan af en toe harde musiek tot 24:00 gehoor word.
Die kothuise is aan die agterkant van die eiendom geleë en bied 'n rustige en privaat omgewing vir 'n ontspanne verblyf.
Troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël met die gasheer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir tot 3 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. 'n Enkelslaapbank bied 'n bykomende reëling vir een gas. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, noodsaaklike eetgerei en breekware, en 'n gemaklike sitarea. Gaste het gerieflike toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Braai
Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Strykyster
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat slegs gaste met 'n bevestigde bespreking toegang tot die kamers gegun sal word.
Aangesien ons ook 'n geleentheidslokaal is, kan af en toe harde musiek tot 24:00 gehoor word.
Die kothuise is aan die agterkant van die eiendom geleë en bied 'n rustige en privaat omgewing vir 'n ontspanne verblyf.
Troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël met die gasheer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 7
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste. Daar is 2 enkelbeddens asook 'n dubbel bed, en die en badkamer het 'n stort, wasbak en toilet oorkant die kamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer is langs 'n identiese kamer ( Kamer 8) wat saam beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, noodsaaklike eetgerei en breekware, en 'n gemaklike sitarea. Gaste het gerieflike toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is voor die eenheid beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Volledige kombuis
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Strykyster
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat slegs gaste met 'n bevestigde bespreking toegang tot die kamers gegun sal word.
Aangesien ons ook 'n geleentheidslokaal is, kan af en toe harde musiek tot 24:00 gehoor word.
Die kothuise is aan die agterkant van die eiendom geleë en bied 'n rustige en privaat omgewing vir 'n ontspanne verblyf.
Troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël met die gasheer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, noodsaaklike eetgerei en breekware, en 'n gemaklike sitarea. Gaste het gerieflike toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Braai
Buite
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Strykyster
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat slegs gaste met 'n bevestigde bespreking toegang tot die kamers gegun sal word.
Aangesien ons ook 'n geleentheidslokaal is, kan af en toe harde musiek tot 24:00 gehoor word.
Die kothuise is aan die agterkant van die eiendom geleë en bied 'n rustige en privaat omgewing vir 'n ontspanne verblyf.
Troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël met die gasheer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 8
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste. Daar is 2 enkelbeddens asook 'n dubbel bed, en die en badkamer het 'n stort, wasbak en toilet oorkant die kamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer is langs 'n identiese kamer wat saam beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, noodsaaklike eetgerei en breekware, en 'n gemaklike sitarea. Gaste het gerieflike toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is voor die eenheid beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Volledige kombuis
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat slegs gaste met 'n bevestigde bespreking toegang tot die kamers gegun sal word.
Aangesien ons ook 'n geleentheidslokaal is, kan af en toe harde musiek tot 24:00 gehoor word.
Die kothuise is aan die agterkant van die eiendom geleë en bied 'n rustige en privaat omgewing vir 'n ontspanne verblyf.
Troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël met die gasheer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Kameeldrift Farm 298 Portion 405, Roodeplaat, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb9f92e02c4b0223b277382bcad445fd6fdf0b94f1b122beb639a7de26ec76dda284eee65e2a4f48ce464df99f3beea5decc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R513 Kameeldrift Farm 298 Portion 405 0186 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.677646975484 28.325010967653
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang