La Merveille Akkomodasie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R513, Kameeldrift Farm 298 Portion 405, Roodeplaat, 0186, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Merveille Akkomodasie bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Roodeplaat, Pretoria, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Die eiendom beskik oor 8 pragtig ingerigte kothuise, elk met sy eie en suite-badkamer. Die kothuise is gemeubileer met knus beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe in die kamer sluit badhanddoeke, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware is op versoek beskikbaar.
Neem asseblief kennis: Ons bied nie Wi-Fi of televisies nie, wat gaste aanmoedig om te ontspan en die rustige omgewing te geniet.
'n Gemeenskaplike braai-area is tussen Eenheid 1 en 2 beskikbaar, perfek vir ontspanne gesellige aande. Gaste is ook welkom om 'n piekniek in ons rustige tuinomgewing te geniet.
Vir diegene wat die area wil verken, is La Merveille gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid restaurante, trou-venues, Roodeplaatdam, en net 8 kilometer vanaf Kolonnade Winkelsentrum. Met veilige parkeerplek beskikbaar, wag 'n rustige verblyf in die stil woonbuurt Roodeplaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cornelia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- R513, Kameeldrift Farm 298 Portion 405, Roodeplaat, 0186, Gauteng
- Gaste dink La Merveille Akkomodasie het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R513, Kameeldrift Farm 298 Portion 405, Roodeplaat, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang