Successfully reported

La Montagne Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Cindy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lovely experience. We had a beautiful stay. Anne-Marie was a lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isaac J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige atmosfeer. Baie ontspannend. Weg van 'n besige lewe. Baie lekker. Vriendelike gasvrou. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Dit was fantasties. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Awesome relaxing weekend. Awesome quiet venue close to all amenities. Lovely garden to relax in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ce R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

100/100. Ongelooflike mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig. Netjies en skoon. Baie gasvry. Heerlik gekuier in die pragtige dorp. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lieflik en van die beste waar ons nog was. Baie goeie waarde, goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herbert A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Really enjoyed our stay and will definitely be back. The hostess and manager is great and super helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Kan beslis aanbeveel word! Oor die algemeen is dit 'n baie lekker en veilige plek om te bly. Persoonlik sal ek wel die volgende wil vermeld: Veiligheid: aangesien parkering buite is, het ek 'n mate van bekommernis gehad oor my slaapwa wat ek daar moes los as ek 'n draai gaan ry het. Waarde vir geld: hoewel daar 'n sentrale TV is, is dit ook die algemene vertrek waar mense kan ontspan buite die kamer (in verkoeling), en is TV-kyk nie ideaal nie. Ek sal tog voorstel dat daar oorweeg word om elke kamer met sy eie TV te voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C/o Royal & Piet Retief Street, Riebeek Kasteel, 7037, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda7af978a986ed29e7044598bce349c580010ab82b5c670d8fe837a4deed5965b7331770a0031117be8a23f4408c25331da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 C/o Royal & Piet Retief Street Riebeek Kasteel 7037 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.384641532298 18.897795042991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang