La Montagne Lodge
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C/o Royal & Piet Retief Street, Riebeek Kasteel, 7037, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Montagne Lodge is in die hartjie van Riebeek Kasteel geleë, ideaal geleë om die dorpie te verken. Verskeie uitstekende restaurante en baie van die interessantste winkels is binne maklike stapafstand vanaf jou verblyf by La Montagne.
Die verblyf beskik oor 7 luukse gastekamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers in die hoofhuis, asook in die 2 Tuinkamers. Twee van die gastekamers het koningingrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die Lodge is nuut opgeknap en versier met nuwe baie romantiese kamers en badkamers, 'n biblioteekarea en 'n nuwe ingang en sitarea. Alle gastekamers is luuks ingerig met superieure beddens en kwaliteit linne, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies en lugversorging. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die lodge het 'n batterystelsel wat die ligte, Wi-Fi en TV tydens beurtkrag sal aanhou.
La Montagne Lodge het 3 gemaklike sitareas, 2 waar 'n mens lekker kan lees en 1 om die volle reeks DStv-kanale te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 138
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- C/o Royal & Piet Retief Street, Riebeek Kasteel, 7037, Wes-Kaap
- Gaste dink La Montagne Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C/o Royal & Piet Retief Street, Riebeek Kasteel, 7037, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang