Successfully reported
+101

La Montagne

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 160 R1 836 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Montagne is 'n oordhotel en spa wat luukse selfsorgwoonstelle in Ballito aan die Dolfynkus net 15 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe bied. Ballito is een van KwaZulu-Natal se voorste kusgebiede met pragtige, ongerepte strande en warm water. Dolfyne baljaar gereeld in die branders en gaste kan saam met hulle swem, branderplankry of skubaduik.

Die moderne woonstelle het lugversorging en is ten volle toegerus. Gaste kan kies tussen ateljee-eenhede met 'n oopplan-uitleg, tweeslaapkamerwoonstelle en drieslaapkamerwoonstelle. Al die eenhede bied 'n panoramiese see-uitsig, 'n oopplan-eetarea en -sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale, 'n kombuisie en 'n stoep met ingeboude braaigeriewe.

La Montagne spog met 'n restaurant met 'n groot verskeidenheid disse, 'n kamerdiens, gesondheidsoord, 'n teaterklub, muurbalbane, 'n swembad, 'n sondek langs die see en daaglikse vermaakprogramme vir die hele gesin.

Die oord het ook uitstekende trou- en konferensiegeriewe vir dinees, tema-aande en spesiale geleenthede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Angelique H
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend lekker. Ons het baie lekker gekuier by La Montagne en sal die blyplek definitief aanbeveel, dit is 'n rustige, netjiese eenheid en die kos ...
Sien meer
Sep 2025
Schalk V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik ligging met see uitsig en goeie restaurante om van te kies. Baie lekker gebly - puik ligging met see uitsig.
Mei 2025
Ronel D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Gerieflik, netjies, staf baie behulpsaam en vriendelik. Sekuriteit baie goed.
Mei 2025
Carla S
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Vanaf bespreking en regdeur ons verblyftydperk was die diens puik.
Nov 2024
Baksteen N
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyment. It was brilliant! Clean, friendly staff. Service excellence and a combination of exciting restaurants and enjoyable things t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 912

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 100 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Montagne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 160
R 2 160 R 1 836
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 160
R 2 160 R 1 836
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 160
R 2 160 R 1 836
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlMmZjYmIzLTYyOTQtNDhhNy04YzhlLTFjZGMzNzViODZjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 160 nouVanaf R1 836 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 100 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.53305 31.22245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang