Successfully reported

La Motte Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Hermina W
1 nag
5.0
Sep 2025

ń Paradys net ʼn klipgooi uit Bethlehem uit, oppad Clarens toe. Wat ʼn heerlike ervaring, omring met bome en blomstruike, ʼn absolute lushof! Ontbyt was ʼn fees gedek in die hoofhuis, bekleë met ouwêreldse sjarme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rize P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Dis 'n baie mooi gastehuis in 'n pragtige omgewing net buite Bethlehem. Ons het dit geniet om by La Motte Gastehuis te bly. Ons is vriendelik ontvang en was tevrede met die kamer en die geriewe beskikbaar. Die dekor is baie mooi en kleurvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hlalelani M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Great and beautiful place. My stay at La Motte Gastehuis was exceptional! The staff were warm and welcoming, the rooms were comfortable, and the surroundings were serene. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Exceeded our expectations - we were in Bethlehem for a sports tour for my son! We absolutely loved La Motte Guest House. The hosts were just the best and the breakfasts were just too delicious, not to mention the homemade rusks in our room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Gesellig. Heerlik gebly. Die dame het selfs die kamer vroegtydig vir ons warmer gemaak en die warm komberse aangesit. Dit was baie koud, maar heerlik snoesig warm in die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Unieke ondervinding. Was skoon, uniek en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Ons het baie lekker gebly, 'n pragtige gastehuis, baie stylvol, netjies en skoon! Ons het baie lekker gebly, 'n pragtige gastehuis, baie stylvol, netjies en skoon in 'n pragtige omgewing, stil rustige plaasgevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie rustig, fantastiese diens. Dit was 'n lekker kuier by Francine se plek. Fenomenale tuin en pragtige swembad. Baie dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Lekker plaas atmosfeer. Lekker rustige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
Kort verblyf
4.2
Jul 2025

Ons sal teruggaan en beveel reisigers beslis aan om daar tuis te gaan - sentraal. Ons het baie lekker gebly. Die omgewing om La Motte, die berg reg agter Tortelduif wat ons kon opklim en die tuine, in die hartjie van die winter, was lieflik. Baie dankie vir die warm lugreëling en warm komberse! Enigste negatiewe is die besige N4 en die baie harde dubbelbed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Motté, Preekstoelpad, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2Mjc0MDJlLWVjOTAtNGRkMi05NjI4LWUyMzc1ODhjNjg3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 La Motté Preekstoelpad 9700 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -28.264 28.350027777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang