Successfully reported

La Mouette 1

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Zandri C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Lovely. It is a clean, neat place. We loved the large porch area. Beautiful sunrise in the early mornings. The air cons were a game changer. We like that it was close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
La Mouette 1
Thank you for your awesome review. We are delighted to hear that you had a good stay. Hope to see you back soon for another memorable stay.

Lorraine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Rustig. Baie netjiese en moderne blyplek. Lekker stoep vir laat middag braai. Gerieflike beddens en mooi wit beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2025

Sal nie weer in no 1 bly nie. Daar was 'n terrible stink reuk van die drein. Dit was ondraaglik. Die skottelgoedwasser werk nie. Die buite ligte werk nie. Die braai se wiel was af. Ons moes al 9 uur uit wees. Belaglik!

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leroy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Dit was fantasties! Dis 'n baie moderne plek met genoeg spasie en 'n lekker see-uitsig en let wel sommer 3 braaiers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
La Mouette 1
We thank you for your wonderful review and are pleased you had a fantastic time. Your positive feedback really motivates us to keep providing exceptional service and good memories. We hope to see you back soon.

Debbie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Baie netjiese en gerieflike verblyf. Eenheid is baie netjies en is onlangs oorgedoen. Goeie kwaliteit beddens en beddegoed. Eenheid is mooi gemeubileer en het alles wat jy sou nodig hê. Het ongelukkig nie Wi-fi soos geadverteer nie maar wel vol DSTV. Parkering is onder bome maar steeds veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 414

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collison Street, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d1a31e890881d18f51c9ef99339ffc25519cd846d9d80f221e7ffa49ecb61b4a526682cb67ee70b425e006518e1749bc8d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Collison Street Manaba Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8549296 30.3805447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang