Successfully reported
+23

La Palma 26

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Beach E Boulevard, Unit 26 La Palmas Villas, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Palma 26 is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping van La Palma Villas-woonstelgebou in Mosselbaai, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat oorkant die strand geleë wil wees.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al drie die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir die gaste se gerief. Die oopplan-leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV en die kamer maak oop op 'n omheinde balkon met 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en uitsigte oor die see. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek insluitend een outomatiese motorhuis op die perseel. Hierdie eiendom is oorkant Diaz-strand en is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 40 Beach E Boulevard, Unit 26 La Palmas Villas, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma 26 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Beach E Boulevard, Unit 26 La Palmas Villas, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1906d5e9664836f12f5f401749ebad7048e1066ccd8d851d8c6327ed595da5f282e117d8c2ec86578331298842649c50409?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 40 Beach E Boulevard Unit 26 La Palmas Villas 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.157432186665 22.109149130992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang