La Palma 3
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Blvd, La Palma Villas Unit 3, Diaz Beach, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
La Palma 3 is 'n selfsorg-eenheid in Diaz-strand, Mosselbaai. Die grondvloer-eenheid vorm deel van 'n kompleks wat direkte toegang tot die strand bied.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelstapelbed en 'n enkelbed het. Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n televisie met Netflix en gratis onbeperkte WiFi. 'n Skuifdeur lei na 'n privaat patio met buitemeubels en 'n ingeboude braai.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Die eenheid is naby die Langeberg Mall geleë en binne loopafstand van Diaz Beach Water World. Aktiwiteite in die omliggende omgewing sluit in bootritte, skubaduik, haaihokduik en 'n zipline-ervaring by The Point.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Beach E Blvd, La Palma Villas Unit 3, Diaz Beach, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink La Palma 3 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Blvd, La Palma Villas Unit 3, Diaz Beach, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang