Successfully reported
+20

La Palma Villas 4

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, La Palma Villas 4, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Palma Villas 4 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks geleë in die bekende Diaz-strand, Mosselbaai.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer wat na 'n omheinde patio met 'n ingeboude braai en stapeldeure oopmaak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel beskik oor 'n goed versorgde tuin en het privaat toegang tot die strand.

Hierdie kompleks is naby Diaz Hotel, die waterpark, verhitte swembaddens en 'n gimnasium. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek in die kompleks.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Pieter Albertus V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Ons het lekker gebly, die woonstel is groot en het spasie. Dalk kan julle net WiFi installeer, want baie mense gebruik dit. Dit kan ook dan...
Sien meer
Apr 2025
Rina S
Gesin met tieners
5.0
Heerlik & rustig. Netjies & skoon. Baie lekker gebly saam my gesin. Naby glybane en die direkte toegang tot die strand was beslis 'n bonus.
Des 2024
Charl N
Gesin met tieners
5.0
Aangename blyplek sentraal geleë. Baie netjies en skoon en ruim vir 4 mense. Ook naby strand en winkels.
Des 2024
Sanita V
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyed my stay at La Palma Villas 4. Good and within walking distance from the beach. Safe for children, and I could do my laundry.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Henry B
Saam met lewensmaat
5.0
Eienaar was baie vriendelik. Dit was die gehalte plek vir my. Baie lekker see lig gesond baie pragtige uitsig. Sal weer na die akkommodasie toe gaan.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard, La Palma Villas 4, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma Villas 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, La Palma Villas 4, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf23f64eade489f536189be9275ae2fb6877e9a3e8bc37835db5919f63f38c43d286faea8c26237901ecf0c02496eaea02858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Beach East Boulevard La Palma Villas 4 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157332620217 22.109017074108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang