Successfully reported

La Palma 43

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Skoon en netjies. Veilig en naby die strand. Dankie. Ons het lekker gebly. Geen klagtes. Alles was daar wat ons benodig het. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Great stay and amazing view. Had a wonderful stay at La Palma. The view from the enclosed balcony is absolutely beautiful. The location was also perfect and right on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Is 'n moet om weer te gaan. Ja, ek het baie lekker daar gebly. Dit is rustig, veilig, met die geluid van die see in jou ore.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Denver C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Waarde vir geld. Vir alles wat "missing" was het La Palma 43 opgemaak. Die mat in kamers bied 'n uitdaging as jy sukkel met sinusprobleme. Andersins bied die woonstel, sekuriteit en waarde vir geld.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Abraham B
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Des 2024

Lekker gebly, maar die woonstel sal doen met voorgestelde hierbo. Ons het lekker gebly, rustige atmosfeer. Behalwe dat direkte toegang na die strand 'n probleem was met die houthek wat gesluit was, was sommige meubels baie verouderd en benodig opgradering, bv. badkamer. Die stort in die bad was baie ongemaklik en gevaarlik. Die rusbank voor die TV is ook verouderd. Toe ons die plek oopsluit en met ons ingang was daar 'n baie slegte stink wat ons moes hanteer, dit het nogal 'n slegte smaak gelaat. Die gasheer het goed gekommunikeer, maar was nie baie behulpsaam nie. Moes 'n vriendin stuur die Dinsdag om self ons laaier binne die woonstel te gaan haal, en dankie aan die mense wat na ons gebly het en dit vir ons bewaar het.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Celeste A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons het lekker gekuier in 'n baie nice plek. Sal La Palma 43 regtig aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Dis 'n mooi plek met 'n pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisenka W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Ongelooflik lekker! Ek, my man en twee dogtertjies het die eenheid ongelooflik baie geniet die naweek! Daar is alles waaraan jy kan dink en nog meer. Die gasvryheid van die eienaars was baie goed. Ys was selfs gereed in die ysmasjien vir iets koud om te geniet na die warm pad! Die uitsig is onbeskryflik mooi! Vir seker waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abie
La Palma 43
Baie dankie, Lisenka Wells. Jy is welkom om dit weer te geniet.

Sonja O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was heerlik. Heerlike verblyf. Sal beslis weer by hulle boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Great stay! We had a blast. The views were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Abie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Beach E Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa922a5693aafbc7c67b9cdb2b609d8a0434795d799fcc1140ea8dd16b5cbedc0080ca8b7e9bbae5c7d803a5ef9b56513aebb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 41 Beach E Boulevard Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157408617842 22.109190387375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang