La Perle
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 67 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 020 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ontsnap na 'n luukse toevlugsoord in die hartjie van die pragtige Dolfynkus. La Perle is trots daarop om totale ontspanning te bied in 'n stylvolle dog moderne Bali-styl omgewing waar paartjies kan ontspan. La Perle skuil in die hartjie van Ballito waar plesier langs die swembad en aan die strand bedags lok.
Al die kamers vang die hoogtepunt van weelde vas met stylvolle eikehoutmeubels. Elke kamer of suite beskik oor 'n en suite-badkamer met komplementêre wasgoedprodukte, 'n platskerm-satelliet-TV, kombuisie met mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemaakgeriewe en WiFi-internettoegang.
Gaste het die opsie om ontbyt op hul privaat patio te geniet, of by ons eie Pearl Bean Café.
La Perle bied 'n tropiese oneindig swembad en parkeerplek op die perseel word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 67 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Perle het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 67 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang