Successfully reported

La Petite Baleine Seaside Villa

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Renetta H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2025

Asemrowende uitsigte, stilte, samesyn en sielerus. Ligging en veiligheid is uitstekend. Klein diens is baie goed. Heerlik gerieflike huis met genoeg spasie en goed toegerus. Fantastiese uitsigte, heerlike kaggel vir koue dae en 'n lekker kuierhuis. Instandhouding van die eiendom kan verbeter. 'n Paar elektriese foute moet uitgesorteer word en die extractor fan bokant die stoof kort herstel en skoonmaak. Die verstellings op die stoof se koppe is nie meer leesbaar nie, wat dit moeilik maak om die stoof te gebruik. Mildew op die stortvloere moet verwyder word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Angelica Jooste J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Pragtige plek met stunning uitsig. Baie vriendelik ontvang. Pragtige, skoon plek met 'n stunning uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Mooiste uitsig oor die see. Die huis is baie slim uitgelê. Twee van die slaapkamers, TV-kamer en eetkamer kyk oor die see en swembad uit. Mens kan net ontspan, kreef braai en die son oor die see sien ondergaan. Spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Uitstekende ligging vir walviskyk. Die huis is van hoë gehalte, baie netjies onderhou met ruim vensters vir 'n pragtige see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Uwe K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Unforgettable. Beautiful spacious house with awesome view over the bay. Well maintained. Very clean. Very well managed by Nancy. Instead of the low table with armchairs and sofa (made of metal) on the terrace, a high table with chairs would be appreciated for a leisurely breakfast or dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein S
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2017

Lekker, maar nie volledig nie. Die ge-adverteerde "inifinity pool" het nie gewerk toe ons daar was nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Letetia S
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2016

Lekker huis, baie mooi uitsig. Mooi huis, gemaklik en pragtige uitsig.Ons het lekker gebly maar die fyner detail het gekort ... daar was net "decaf" koffie, te min suiker en geen melk nie. Vir die prys wat ons betaal het, moet na hierdie soort fyner detail gekyk word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 6 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Botha Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsOZQzbCMmRdgJQrsiJAHeUOXl0ZjPXtmqlC9vkOisOsc5taY0D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 1 Botha Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.559309 19.358565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang