Successfully reported

La Petite Pierre

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Suzaan S
1 nag
5.0
Okt 2025

Rustig, vreedsaam, mooi, stylvol. Absoluut ideaal en billike prys. Dis 'n pragtige plek, silwerskoon, doodstil, met alles wat mens nodig het. Ook 'n uitstekende gasvrou! Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelike, uiters netjiese verblyf. Ons het besonder lekker gebly in die uiters netjiese, goed toegeruste eenheid. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie D
1 nag
5.0
Sep 2024

Pragtige plekkie. Pragtige plekkie, goed toegerus. Gasvrou gaan uit haar pad om mens tuis te laat voel. Dankie vir julle gasvryheid en hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joop L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Beautiful cottage with all amenities, even prepared for load shedding! Very enjoyable, comfortable and great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmarie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustig en heerlike atmosfeer. Goed beplande uiteensetting van behuising. Die plekkie is keurig en netjies. Die benodighede is uitstekend en die plek is prentjie mooi. Die omgewing is rustig met staproete en berge in loopafstand. Die atmosfeer is ongelooflik met baie tyd wat aan detail bestee is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Alles so mooi en keurig gedoen. Pragtige plek. Franse gevoel. Alles so netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kiewiet Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA564fb6fbfae9dd203695c88e9e64e4a59efedcd3625fe39049eca0901533e951cd6c29a64365c01015d3e9d5e01c3220b047?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 Kiewiet Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.360855417045 19.29857003444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang