Successfully reported

La Pietersia

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Vanessa L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

We enjoyed our stay. The unit was clean and neat with all amenities needed. Communication was very good. The unit was as represented on the website. Everything was very neat and clean, and instructions were very clear. Friendly welcome. The resident dogs were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat Pretoria wil besoek en blyplek soek. Baie lekker gebly. Dis in 'n stil en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Verblyf was perfect. Verblyf was perfect, gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Juweel. Baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Stil area, pragtige uitsigte. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2025

Goeie waarde vir geld. Ja, was gerieflik, veilig en ruim.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gayle L
Lang verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2023

Good area, safe, clean. Good space. Could do with some TLC. Clean and comfortable. Safe and parking if you have a car. I did contact the owner for a late checkout as my flight was late and he didn’t bother to reply - that was rude. The pool area isn’t very usable. So don’t expect that if you stay. No chairs to sit on, not very clean. Dogs are a pain as they jump up all the time. Cooker didn’t work so couldn’t cook. Door handles on 2 doors broken so couldn’t close the doors to rooms. Only one fan and it was very hot. Toilet leaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna H
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Ons het dit baie geniet. Wil dit net onder die aandag bring dat die elektrisiteitshek se werke baie duidelik aan die gaste verduidelik moet word. Jaco het vir ons gesê dat ons die hek met die remote moet oop maak en weer moet toemaak ter wille van die honde wat daar is. Ons was onder die indruk dat die hek nie vanself toegaan nie. Daar is nie sensors wat die hek oop hou wanneer daar iets of iemand in die hek is nie. Ons voertuig het in die hek gestaan om te wag vir 'n voertuig wat in die pad verby gaan toe die hek skielik toegaan. Die hek het die voertuig beskadig. Ons het dit aan Jaco gerapporteer en hy het gesê dat hy nie daar sensors wil installeer nie. Ons verstaan sy redes maar sal graag wil hê dat hy die gaste net moet in kennis stel dat die hek wel self toegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Gerieflike en goed ingerigte blyplek! Ons was 'n gesin van 5 volwassenes wat tuis gegaan het in La Pietersia om naby familielede in Pretoria te wees. Jaco het ons hartlik verwelkom en ons gehelp om in te burger. Kommunikasie met Jaco was maklik en gemaklik. Dis uitstekende waarde vir geld. Die blyplek is goed ingerig en ruim met genoeg spasie vir ons almal. Daar is sonpanele en ons is dus beurtkrag gevrywaar. Ons was effens skrikkerig aan die begin vir die honde, maar het gewoond geraak aan hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Stunning plek! Stunning, skoon netjiese plek, met als wat jy nodig het. Ons het vreeslik lekker gekuier, plekkie baie ruim en modern. Beslis die moeite werd. Sal vir seker weer gebruik as ons bietjie na die stadslewe verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonac T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Absolutely fantastic. Keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1462b Breyer Avenue, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4031eda18229915bf00ff52b2fb73a5e4f470b607c3577d4fb4e748bd945637006fbe8e06ecae9bd442cb27535258cde67e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 20 5 1 5 1462b Breyer Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.698065 28.268834
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang